4:18
F
FarmspaceVan droë grond tot vol dam – CJ vertel hoe dit moontlik is met DAMIT.
Hoe bou jy ’n dam waar daar aanvanklik geen water is nie — net grond en bome? CJ Roux van Monterra Safaris vertel hoe hulle met behulp van DAMIT effektief die grond geseël het nadat alles uitgegrawe is. www.aquaplastech.co.za/damit #Damit #EarthDamSealer #MonterraSafaris #FarmSpace #OnsPraatBoer
damitearthdamsealermonterrasafarisfarmspaceonspraatboer











