9:33
F
FarmspaceVan plaas tot bord, kyk hoe passie, harde werk & ware boeretrots die beste lamsvleis in SA lewer.
Van plaas tot bord, sien hoe passie, harde werk en ware boeretrots die beste lamsvleis in die land lewer! Boela Wolmarans deel sy passie vir boerdery, hoekom Lamb Champs vir hom soveel beteken en die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het! Maak ook seker jy mis nie die splinternuwe Lamb Champs TV-reeks op kykNET nie, elke Sondagaand om 20:00 op DStv! #LambChamps2025 #KykNET #BoerMetTrots #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchamps2025kyknetboermettrotsfarmspaceonspraatboer











