6:51
F
FarmspaceVan Zyl Staalwerke by NAMPO Kaap / Cape 2023
Die manne van Van Zyl Staalwerke het implemente wat die Kaapse boere ook opgewonde kan maak hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. Niel vertel ons meer. www.vzsgroup.co.za #NampoKaap2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer











