13:04
F
FarmspaceVandag diens Jano 'n Landini trekker met die hulp van Sparex se filters. (Deel 1)
As jy wil weet hoe om jou trekker sommer self te diens gaan. Jano jou wys met die hulp van Sparex se filters. Sparex hou n groot reeks Landini parte aan. Hou gerus YouTube dop vir Deel 2. #FarmSpaceGarage #FarmSpace











