6:39
FarmspaceVandag gaan julle die Ford 5000 in aksie op die plaas sien.
Jano verduidelik hoekom die Ford 5000 reg gemaak is en wat dit nou alles op die plaas gaan doen. Vandag gaan julle dit in aksie sien! https://za.sparex.com/ #Sparex #Ford5000 #FarmSpace











