2:37
F
FarmspaceVastrap Boran Produksieveiling vind in Ladybrand op 17 Augustus plaas.
Vastrap Boran se produksieveiling vind in Ladybrand, op 17 Augustus 2023, plaas. Gerrie vertel ons oor die kwaliteit beeste en goeie kliëntediens wat hy altyd daar kry. Moet nie die veiling mis nie! #VastrapBoran #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoran











