7:34
FarmspaceVermeer 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023
Vermeer South Africa 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023. Hierdie balers het verlede jaar 'n eerste en tweede plek gekry in die Baler Challenge. Bertus vertel ons hoekom hulle die balers weer ingeskryf het vir die King Price Baler Challenge hierdie jaar. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #Vermeer #ValtracSouthAfrica #BalerChallenge2023 #Farmspace #OnsPraatBoer











