4:26
FarmspaceVictor & Tinus neem jou deur 'n paar voorbeelde van wat jy kan verwag by die Rock Valley Veiling.
Victor en Tinus neem jou deur 'n paar voorbeelde van wat jy kan verwag by die Rock Valley Beefmaster veiling die jaar. Jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions en hulle lewer af tot 500km weg. 🗓 : 13 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Potchefstroom 💻 : Meerkat Online Auctions #RockyValleyBeefmasters #BeefmasterBeeste #BeefmasterSA #Farmspace #Onspraatboer
rockyvalleybeefmastersbeefmasterbeestebeefmastersafarmspaceonspraatboer











