0:35
F
FarmspaceVier saam 20 jaar van Boran teling in Suid-Afrika!
Ons nooi elke beesboer in die land uit om dié spog geleentheid by te woon. Ons vier 20 jaar van Boran-teling in Suid-Afrika en is trots om met die Boran Genootskap geassosieer te word. #BoranNationals2023 #20YearsOfBoranMagic #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer











