2:12
F
FarmspaceVitam International Diens Jou steeds deur die Lockdown
Vitam International vervul steeds hulle rol aan boere gedurende die "Lockdown" Wimpie vertel ons meer. Skakel ook in by Vitam se Aanlyn Kuilvoerdag 2020 op 2 April 2020. #AanlynKuilvoerDag #Vitam #farmboek Kliek hier vir Aanlyn Kuilvoerdag 2020 - https://www.facebook.com/events/592126761396353/











