8:28
FarmspaceVoermol vier 'n groot mylpaal hier by Nampo 2022, ons vind meer uit.
Voermol vier 'n groot mylpaal hierdie jaar by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons gesels oor hulle gekiedenis, groei en die voordeel wat hulle produk vir die Suid-Afikaanse veeboer inhou. https://bit.ly/3ll7qhe #Voermol #NAMPO2022 #FarmSpace











