1:14
F
FarmspaceVrede Padvat: Die regte manier om die 2026 met ’n verskil te begin!
Is jy moeg om by jou huis te sit? 17 Januarie 2026 is die Vrede Padvat! Hoe werk dit? 180km, jy en 'n "co-pilot" het 'n lekker tyd op die pad. Besoek hulle webtuiste nou: www.vredepadvat.com om jou kaartjie te koop. Jy kan ook 076 041 8549 skakel vir meer inligting. Dankie ook aan VS Agri wat die hoofborg is! #VredePadvat2026 #VSAgri #OnsIsDieVerskil #FarmSpace #OnsPraatBoer
vredepadvat2026vsagrionsisdieverskilfarmspaceonspraatboer











