8:27
F
FarmspaceVrystaat Ile de France, Henning vertel waarom hulle besluit het om veiling te hou in die Vrystaat.
Vrystaat Ile de France, Henning vertel waarom hulle besluit het om veiling te hou in die Vrystaat. Ons gesels oor passie, wat vir hom mooi is en wat hy vir jou aanbied. Moenie die Veiling misloop, 1 Julie 2023 by die Frankfort VKB Krale om 11:00 #onspraatboer #iledefrance #OnsPraatSkaap











