3:39
F
FarmspaceVrystaat Landboukollege by die Marlow Oudskoliere Boeredag 2023
Vrystaat Landboukollege is nog nuut in die opvoedkundige bedryf en jy kan swot in Afrikaans. Oom Antonie vertel ons meer van hierdie nuut gestigte kollege. https://vslk.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties











