3:28
F
FarmspaceVrystaatse Genetiese Groep Veiling - Hoekom het Howard besluit om in die Ile De France ras te belê?
Ons praat 'n bietjie met Howard Hobson oor Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA by die Vrystaatse Genetiese Groep Veiling 2022. Hoekom het hy besluit om in DIE ras te belê? #IleDeFrance #VrystaatseGenetieseGroepVeiling #FarmSpace











