1:41
F
FarmspaceVS Agri Charity Challenge 2025 was een vir die boeke!
Die VS Agri Charity Gholfdag 2025, waar elke hou 'n verskil maak! ’n Groot dankie aan elke deelnemer, ondersteuner en borg wat van hierdie dag ’n onvergeetlike ervaring gemaak het! Van putjies tot pret, julle het gewys dat boere nie net goeie houe het nie, maar ook ’n goeie harte! www.vsagri.co.za #VSAgri #CharityGolfday2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer"
vsagricharitygolfday2025farmspaceonspraatboer











