9:05
F
FarmspaceVS Agri | Stikstof reeks - Episode 1 van 4
VS Agri | Stikstof reeks - Episode 1. Wat is al die verskillende Stikstof bronne? Wat is die voor en nadele van elkeen? Ons skop sommer af met Uream en Ammoniumsulfaat. Dit is baie interessand! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #TravellingCap #FarmSpace #OnsPraatBoer











