1:18
F
FarmspaceVS Groeiersgroep bring die beste trekker en implemente veiling vir 2022.
VS Groeiersgroep hou op 20 Augustus, in Vrede, een van die grootse en beste implemente veilings vir 2022 in samewerking met Charl Viljoen Agri. Jy kan ook jou implement op die veiling inskryf, maar onthou dat daar slegs plek vir 100 lotte beskikbaar is. Die verkoperskommissie is 3.5% en die afslaer is NUco. #VSGroeiersgroep #CharlViljoenAgri #NUco #FarmSpace











