8:38
F
FarmspaceVS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling: 20 Aug 2022 - John Deere X9 Stroper op Bothaville
Tot dusver het die John Deere X9 stroper die meeste kapasiteit (240ton/uur+) waarin ek al gestroop het. Philip Du Plessis verduidelik my hoe dit so stroop. Onthou om jou toerusting in te skryf op https://vsgroeiersveiling.co.za/ vir die grootste 2de handse toerusting veiling van die jaar. #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer











