3:43
F
FarmspaceVS Groeiersgroep Veiling 2022 - Hoe lyk die 2de handse mark volgens Auction Finance?
VS Groeiersgroep bied vir jou op 20 Augustus 2022 die veiling met van die beste 2de handse toerusting huidiglik beskikbaar. Maar hoe lyk die mark? Catherine van Auction Finance Pty Ltd verduidelik. https://bit.ly/3pEvU7H #auctionfinance #VSGroeiersgroep #CharlViljoenAgri #nuco #FarmSpace











