1:41
F
FarmspaceVS Groeiersgroep Veiling 2022 oop tot Vrydag, 12pm.
Die VS Groeiersgroep Veiling 2022 is oop tot Vrydag, 12pm. Jy het nogsteeds tyd om te registreer by https://vsgroeiersveilings.co.za/en jou bod in te sit op alles wat nog nie verkoop is nie. Maak seker dat jy nou gaan bie op die trekker of implement wat jy graag wil hê! #VSGroeiersveiling2022 #CharlViljoenAgri #NUco #AuctionFinance #FarmSpace











