17:51
F
FarmspaceWaarna moet jy kyk as jy 'n byekorf op jou plaas het? Kobus en Daniel van KKS vertel meer.
Ons weet almal dat bye die hartklop van bestuiwing is. Daar is 'n klomp uitdagings, so waarna moet jy kyk as hulle 'n byekorf op jou plaas aflaai? En dan kry jy 'n byevanger - hoe maak jy om dit op te slaan? Kobus Vos en Daniel van Klein Karoo Saad Produksie vertel ons meer. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
kleinkaroosaadproduksieprogramlandbouboerderyfarmspaceonspraatboer











