11:49
F
FarmspaceWaarna moet jy kyk wanneer jy slytparte koop? Speedy van Metal Events vertel meer.
Waarna moet jy kyk wanneer jy slytparte koop? Speedy Jooste van Metal Events vertel meer oor hoe die ekonomie lyk en waarna jy moet kyk as jy disskottels of skare vir jou implemente koop. Yster is nie net yster nie! www.metalevents.co.za #MetalEvents #Agripieces #Parts #FarmSpace #OnsPraatBoer
metaleventsagripiecespartsfarmspaceonspraatboer











