7:19
F
FarmspaceWanneer en watter Afrivet produk moet jy gebruik om die gesondheid van jou diere 'n hupstoot te gee?
Wil jy weet wanneer jy watter Afrivet produk moet gebruik om die gesondheid van jou diere ‘n hupstoot te gee? Ons gesels met Adriaan Geldenhuys, hy gaan ons meer vertel oor presies hoe hy Afrivet produkte gebruik vir sy skaapboerdery. Vir meer inligting besoek gerus: www.afrivet.co.za/products #AfriVet #DiereGesondheid #SheepFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
afrivetdieregesondheidsheepfarmingfarmspaceonspraatboer











