4:20
F
FarmspaceWat bied Kombuisland Angus die jaar aan by die Mega Angus veiling, 25 Julie 2024
Wat bied Kombuisland Angus die jaar aan by die Mega Angus veiling, 25 Julie 2024. Hulle wil kommersiële boere gelukkig hou met wat hulle aanbied. Kom vind uit hoe maak hulle seker dat hulle kwaliteit hoog bly. Datum: 22 Julie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Kombuisland, Clocolan Kontak: Pieter Cloete (OVK) 082 445 1501 / Henru van Rooyen 082 451 8836 451 #MegaAngusVeiling #KombuislandAngus #AngusSA #FarmSpace #onspraatboer
megaangusveilingkombuislandangusangussafarmspaceonspraatboer











