3:04
F
FarmspaceWat doen FJ Ile de France anders om die duurste ram by die 26ste Overvaal Klubveiling te verkoop?
Baie geluk aan Francois van FJ Ile de France-stoet wat die duurste ram by die 26ste Overvaal Ile de France Klubveiling verkoop het! Ons hoor wie hulle is en wat hulle ramgenetika anders maak. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #26steOvervaalKlubveiling #BonaBonaGameLodge #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance26steovervaalklubveilingbonabonagamelodgefarmspaceonspraatboer











