5:47
F
FarmspaceWat doen Wildlife Ranching South Africa (WRSA) vir die wildsbedryf?
Wat doen Wildlife Ranching South Africa (WRSA) vir die wildsbedryf? Ons gesels met Richard, die CEO, oor waar presies hulle begin het en die belangrike stappe wat hulle al geneem het. www.wrsa.co.za Besoek ook die aanlyn stelsel: www.wrsaportal.com #WRSA #FarmSpace #OnsPraatBoer











