0:53
F
FarmspaceWat het alles aangegaan by die 2025 Bieliemieliefees?
Wat het alles aangegaan by die 2025 Bieliemieliefees? Met alles vanaf landbouprodusente, tot 'n groot verskeidenheid van kompetisies en 'n groot lys van kunstenaars wat opgetree het, was daar beslis iets vir almal. #Bieliemieliefees #FarmSpace #OnsPraatBoer
bieliemieliefeesfarmspaceonspraatboer











