5:27
F
FarmspaceWat het Hugh Enslin van ProGas en die VS Groeiersgroep te sê oor VS Agri?
Wat het oom Hugh Enslin van ProGas en die VS Groeiersgroep te sê oor VS Agri? Hy vertel ons meer, oor sy ervaring en hoekom hy die skuif na hulle toe gemaak het, hier by Renosterkop Studiegroep se boeredag. www.vsagri.co.za #VSAgri #ProGas #VSGroeiersgroep #FarmSpace #OnsPraatBoer











