1:21
FarmspaceWat het Massey Ferguson vir jou by Nampo 2025? Twee vir die prys van 1 of pimp jou trekker!
Wat het Massey Ferguson hierdie jaar vir jou by Nampo 2025? Twee masjiene vir die prys van 1! Koop die MF 8700 en kry die MF 240 verniet! EN hulle pimp sommer jou trekker wanneer jy 'n Global reeks een koop ontvang jy gratis toebehore! *T's and C's geld* https://www.masseyferguson.com/en_za.html #Nampo2025 #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
nampo2025agcomasseyfergusonfarmspaceonspraatboer











