3:07
F
FarmspaceWat is alles te doen en te sien by Kragdag 2025 en hoekom moet jy dit nie misloop nie?
Wat is alles te doen en te sien by Kragdag 2025 en hoekom moet jy dit nie misloop nie? Sonê van Kragdag vertel ons van al die opwindende aktiwiteite, demonstrasies, stalletjies en kompetisies wat van 7–9 Augustus 2025 in die Cullinan-distrik buite Pretoria plaasvind! www.kragdag.co.za #Kragdag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
kragdag2025farmspaceonspraatboer











