7:06
F
FarmspaceWat is die gevaar van codling moth by pekans? Franco van PPI vertel ons meer.
Codling moth is besig om kop uit te steek op pekans. Wat is die gevaar en wat kan jy doen om die risiko te bestuur? Ons gesels met Franco van PPI oor hoe dit lyk, wat gebeur en wat jy kan doen. www.ppisa.co.za #PietersePekanIndustrie #CodlingMoth #FarmSpace #OnsPraatBoer











