13:09
F
FarmspaceWat is die standaarde wat jy moet volg wanneer dit by saad produksie kom? Leon van KKSP vertel meer.
Wat is die standaarde wat jy moet volg wanneer dit by saad produksie kom? Leon Banting van Klein Karoo Saad Produksie verduidelik ons meer wat die verskillende goed is waarna hulle kyk en dat jy moet weet wanneer jy saad by hulle koop dit reg gaan wees. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
kleinkaroosaadproduksieprogramlandbouboerderyfarmspaceonspraatboer











