0:48
FarmspaceWat is die verskil tussen ‘n variable- en ‘n fixed chamber baler?
Wat is die verskil tussen ‘n variable- en ‘n fixed chamber baler? Kom vind uit by die FarmSpace Baler Challenge 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat. Hekke maak 07:30 oop, met kos, drankies, "live" musiek, hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! Kaartjies beskikbaar by www.farmspace-tickets.co.za #TheBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #ParysVrystaat #LandbouDemos #Boerdery #HooiBale #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
thebalerchallenge2026valtracsouthafricaparysvrystaatlandboudemosboerderyhooibalebalerfarmspaceonspraatboer











