17:42
F
FarmspaceWat is een van dié belangrikste goed wat die Karoo aan die gang hou? Klein Karoo Saad Produksie.
Wat is een van dié belangrikste goed wat die Karoo aan die gang hou? Nico Mienie van Klein Karoo Saad vertel ons meer by die demodag oor hulle uiesaad-produksie program wat hulle hardloop en hoe dit werk. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #UieProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
kleinkaroosaaduieproduksieprogramlandbouboerderyfarmspaceonspraatboer











