5:23
F
FarmspaceWat is HydroCache en hoe kan dit jou boerdery baat?
Wat is HydroCache en hoe kan dit jou boerdery baat? Ons gesels met Clayton by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl om meer uit te vind oor wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou boerdery kan help om meer winsgewend te wees. Clayton - 072 633 2937 #HydroCache #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
hydrocacheaquagelfsprotour2026paarlfarmspaceonspraatboer











