4:21
F
FarmspaceWat is vir Stompie Olivier belangrik as dit kom by die seleksie van sy diere?
Ons praat met Stompie Olivier, die middag voor Hotspot Cattle se 10de produksie veiling oor wat vir hom belangrik is in die seleksie van sy diere en waarvoor jy môre moet uitkyk. #HotspotCattle #HotspotProduksieVeiling #Boran #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











