2:15
F
FarmspaceWat kan julle verwag by Ile De France se Nasionale Kampioenskappe wat more plaasvind by Bloem Skou?
Wat kan julle verwag by Ile De France se Nasionale Kampioenskappe wat more plaasvind by Bloem Skou 2024? Rutger gesels met Stefan Conradie, voorsitter van Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA. Kyk gerus uit Saterdag 27 April wanneer die Kampioenskappe 'Live' uitgesaai gaan word op Farmspace. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #FarmSpace #OnsPraatBoer
bloemshow2024iledefrancekampioenskappefarmspaceonspraatboer











