4:59
FarmspaceWat kan jy van die Massey Ferguson 3307 boordtrekker verwag?
Wat kan jy van die Massey Ferguson 3307 boordtrekker verwag? George Cockrell van Hennies Trekkers vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap demodag en hoe gerieflik en eenvoudig dit is dat meeste van die inskakelings met "links" werk. www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #Tractor #AGCO #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
masseyfergusontractoragcofsprotourpaarl2025farmspaceonspraatboer











