5:25
F
FarmspaceWat kan jy verwag by die Oostelike Klub Ile de France se veiling môre?
Wat kan jy verwag by die Oostelike Ile de France Klub se veiling môre? Regina vertel ons bietjie meer oor die veiling en dan vind ons ook uit hoekom sy verkies om te boer met Ile de France skape. Kontak die BKB manne: Erik - 0832645177 of Tiaan - 0828875614 www.iledefrance.co.za #OostelikeIleDeFranceKlub #IleDeFrance #Veiling #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
oostelikeiledefranceklubiledefranceveilingskaapfarmspaceonspraatboeriledefrancesocietyofsailedefrancegenootskapvansa











