0:43
FarmspaceWat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge 2026.
Wat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge, 28 Januarie 2026, te Parys, Vrystaat! Hierdie baler maak goed gevormde bale van verskeie gewasse en het lae krag- en onderhoudsbehoeftes. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Rovic #Krone #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
fsbalerchallenge2026rovickronebalesfarmspaceonspraatboer











