4:44
F
FarmspaceWatse verskil kan ETEC se elektriese voertuie op jou plaas maak?
Watse verskil kan ETEC se elektriese voertuie op jou plaas maak? Kobus Badenhorst van Indigo Fruit Farming vertel ons meer waarom hulle na ETEC oorgeskakel het en hoe die elektriese voertuie hul dag-tot-dag werk eenvoudiger, goedkoper en meer doeltreffend maak. ’n Praktiese oplossing wat werklik waarde toevoeg! Vir meer inligting besoek www.etec.co.za #Etec #ElektrieseVoertuie #IndigoFruitFarming #PlaasTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
etecelektriesevoertuieindigofruitfarmingplaastegnologiefarmspaceonspraatboer











