13:03
F
FarmspaceWatse waarde kan Klein Karoo Saad vir jou in die toekoms toevoeg? Bernard van Agrofors vertel meer.
Watse waarde kan Klein Karoo Saad vir jou in die toekoms toevoeg? Bernard Hoepfner van Agrofors vertel ons meer oor hulle lusern kultivars en hoe KKS se program werk. Gaan kyk ook na al die verskillende saad / produkte opsies wat hulle beskikbaar het op www.agrofors.co.za. #Agrofors #KleinKarooSaad #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
agroforskleinkaroosaaddemodagfarmspaceonspraatboer











