3:40
F
FarmspaceWatter verskil sal die implementering van biologie regtig maak op jou plaas?
Watter verskil sal die implementering van biologie regtig maak op jou plaas? Lizindi van Novon vertel meer oor hul fokus op groente, sitrus en graan – en hoekom Bontera se biologiese produkte saam met chemie vir boere ’n slimmer en sterker oplossing bied. Besoek www.bontera.co.za vir meer inligting. #Bontera #Novon #GesondeGrond #FarmSpace #OnsPraatBoer
bonteranovongesondegrondfarmspaceonspraatboer











