8:58
F
FarmspaceWeet jy hoe 'n skaar vervaardig word? Jano van Rhino Skaar vat ons deur hulle fabriek.
Weet jy hoe 'n skaar vervaardig word? Jano van Rhino Skaar vat ons deur hulle fabriek om te wys hoe alles werk en dit gesny word. #RhinoSkaar #Parts #FarmSpace











