7:35
F
FarmspaceWeet jy watter opsies Dosing System Applications het? Sien meer by Nampo 2022.
Wayne Carter van Dosing System Applications gesels by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 oor hulle sisteme, nie-elektriese pompe en die elektriese opsies. Hierdie "dyi" stelsel is dalk net wat jy nodig het. https://bit.ly/3wuqgc8 #DosingSystemApplications #NAMPO2022 #FarmSpace











