2:38
F
FarmspaceWeet nie wat om met jou mielies, graan ens. te doen nie? Draai by Mielieboer bemarking tydens NAMPO.
As jy nie weet wat om met jou mielies, graan, soyas ens. te doen nie, maak n draai by Mielieboer bemarking advies by NAMPO en Petrus sal jou vertel van sy interessante manier om jou risiko te verskans. https://www.mielieboere.co.za #MielieBoerBemarking #RisikoVerskans #GraanRisikos #FarmSpace #OnsPraatBoer
mielieboerbemarkingrisikoverskansgraanrisikosfarmspaceonspraatboer











