2:23
F
FarmspaceWessel Meyer het vir die 2de jaar die duurste bul verkoop op die Boran Nasionale Veiling 2021
Wessel Meyer het vir die tweede jaar die duurste bul verkoop op die Boran Nasionale Veiling. Ons vind bietjie uit hoe een van die kleiner telers dit reg reg kry om sulke top bulle te teel. #Boran











