5:12
F
FarmspaceWessel Meyer van Vleissentraal gesels oor die Ntaba Nyoni 3 in 1 veiling
Wessel Meyer van Vleissentraal gesels oor die Ntaba Nyoni 3 in 1 veiling wat môre plaasvind. Jy kan nog registreer op Swiftvee. Die veiling vind Saterdag by Phala Phala wildlife plaas. #Farmspace #NtabaNyoni #WesselMeyer











