2:56
F
FarmspaceWie sê jy kan nie op skool begin boer nie?
Wie sê jy kan nie op skool begin boer nie? Leone van CVO Skool Vivo vertel ons meer oor hul Pionierprojek by die VIVO Boerebemarkingsdag – ’n unieke inisiatief waar leerders self besluit het om te begin boer tydens hul pouses! https://www.facebook.com/share/17CKjYYv1h/?mibextid=wwXIfr #CVOSkoolVivo #Pionierprojek #VivoBoerebemarkingsdag #JongBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
cvoskoolvivopionierprojekvivoboerebemarkingsdagjongboerefarmspaceonspraatboer











